Vleisverkope

BESTEL JOU KAROO LAM NOU!

Kontak Paulsen Slaghuis vroegtydig om julle Karoo Lam te bestel. Paulsen Slaghuis gaan ook 'n koeltrok he by die fees waar feesgangers kan bestel en hul voorafbestelde vleis kan afhaal. Kontaknommer : 023 571 1490